Riaan Donachie van Jesus on the move deel hoe God Hom vashou na sy ongeluk.

--:--
Riaan was in 'n groot ongeluk, maar sy vertroue en hoop bly in God se genade. Luister na sy getuienis.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Getuienisse uit die hospitaal se gange

Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe.
28 Jun 1 hr 18 min