Frans Swart van Lefra produksies vertel ons meer oor die hart agter Kersfees Skouspel 2023

--:--
Frans deel hoekom die Kersfees Skouspel 'n moet is vir jou feeskalender hierdie jaar.
Moenie dit misloop nie - Sondag 17 Desember, 15:00 by die Sunbet arena.
14 Dec 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Getuienisse uit die hospitaal se gange

Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe.
28 Jun 1 hr 18 min