#DieGROOTBrekfis - Kurt Darren - Hulle weet nie wat ons weet nie

Loading player...
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit "Hulle weet nie wat ons weet nie" Luister gerus weer hier.
7 Dec 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Bobby van Jaarsveld

Die Adonis van Afrikaanse musiek en sanger van treffers soos “My alles” en “’n Vrou wil dit hoor”, Bobby van Jaarsveld, het pas aangekondig dat hy later vanjaar as die manlike hoofrol die verhoog sal deel met die geliefde Anel Alexander in die splinternuwe musiekblyspel Semi-Soet – die musiekblyspel. Dié…
12 Feb 18 min

#DieGROOTBrekfis Deon GROOT - Plek in my hart

Deon GROOT het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om met Ruben Delmage en Charonike Nel te kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Plek in my hart". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
10 Feb 15 min