#JouGrootKuier - Zaan Sonnekus

Loading player...
Die ongelooflike talentvolle Zaan Sonnekus kuier vandag in die ateljee. Behalwe dat hy almal uit die veld slaan met sy akoestiese weergawes van sy liedjies kom vertel hy ons meer oor waar sy musiek vandaan kom en wat sy toekoms planne is en drop ook n splinternuwe enkelsnit.
29 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min