Van verslawing tot inspirasie, Terence Abrahams deel sy pad met God

Loading player...
Terence het 'n lang pad gestap saammet die Here, uit die kloue van verslawing tot waar hy nou in God se genade en vertroue leef.
17 Nov 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe kan jy 'n impak maak?

Lianti Muller van Impact Zambia deel haar reis met die Here, ervaring in die buiteland as Christen en die impak op ander se lewens.
9 Jan 1 hr 01 min

Wat is Evolusie leer?

Bertha gesels vandag met Basie Basson van NAFOS oor Evolusie leer en wat staan in God se Woord? Evolusie vs God se Woord
5 Dec 2024 1 hr 08 min