#JouGrootKuier - Dan Patlansky

Loading player...
Nie net is Dan al benoem as die 4de beste guitarist in die wereld nie maar hy is ook een van SA se grootste musikale talente. Dan Patlansky kuier vandag in die ateljee en vertel ons hoekom hy besluit het op die Blues, waar sy passie vandaan kom en hoe anders gehore is aan die anderkant van die wereld.
8 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min