#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem (Jonk Trou of wag)

Loading player...
Met die samelewing wat so baie verander het wonder baie paartjies of jonk trou die beste idee is vir hulle of moet hulle dalk langer wag. Daar is positiewes in albei situasies maar Liezel kom gesels met ons oor wat jy moet weet voor jy trou om te help die regte besluite maak, maak nie saak wat jou ouderdom is nie.
7 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min