#DieGrootTrek - E-Sports & Gaming met Wayne Holt & Shane

Loading player...
Doepie is 'n groot gamer en daar is baie ander manne daar buite wat ook gereeld agter n console of rekenaar inskuif. Die wereld van gaming is besig om te verander en Wayne Holt van Lenovo kom gesels oor Legion wat hulle gebruik om gaming in SA aan te help asook Shane die Kaptein Hoerskool Oos-Moot se e-sports span wat vir ons vertel wat hulle doen om hulle skool te verteenwoordig met videospeletjies.
3 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min