#DieGrootTrek - Doep & Nins stel ondersoek in oor die Franse (KOS)

Loading player...
Plaaslike Chef Jeannie het vir Doepie en Nina 'n paar eg Franse disse kom bedien na Doepie besluit het die Franse het dalk sulke moeilike persoonlikhede omdat hulle kos hulle persoonlikehede beinvloed. Suid-Afrika se mense is lekker want ons eet lekker, is dit dieselfde in Frankryk?
16 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min