Hoe kan ons instaan vir ons kinders? Quinton en Linda Chuter gee riglyne in hulle gebedsgroepe.

--:--
Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom.
12 Oct 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 1 hr 29 min