Wat is VIRTUELE outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel haar getuienis en kennis.

--:--
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word.
10 Oct 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Annetjie Van Zyl - om te weet WIE jy is

Bertha gesels vanoggend met Annetjie van Zyl van Tall Trees en EI Activator oor die persoonlikheidsprofiele en ons beperkings wat met ons persoonlikhede saamgaan
19 Sep 1 hr 29 min