#DieGrootTrek - Liezel van Intiem (Help! Daar's 'n baby in die huis.)

Loading player...
Liezel van Intiem kuier vandag in die ateljee en gesels oor 'n onderwerp wat so baie paartjies raak. Die liefde het geblom en jou verhouding was ongelooflik. Nou het julle n baba en jou verhouding soos jy dit geken het val plat. Wat maak mens en wat is die praktiese wenke, Liezel vertel meer.
3 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min