#DieGrootTrek - Burgermeester Cilliers Brink (September Inloer)

Loading player...
Burgermeester van Tshwane Cilliers Brink is n man wat by sy woord hou. Hy is weer in die ateljee om vir ons terugvoer te gee oor ons stad en alles wat in September gebeur het. Dit is nie net alles slegte nuus nie, hy deel ook hoe hulle besig is om plan te maak vir Pretoria se krag krisis sodat ons minder afhanklik kan wees van Eskom.
29 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min