#DieGROOTBrekfis - Goeie Nuus Vrydag - Sanet Fagan - SA Cares for Life

--:--
Sanet Fagan van SA Cares for Life het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor die realiteit van wat gebeur het by die Cemetary View brand. Natasja van Oxigen Communitcations en ook Retha van Spar het kom inloer om goeie nuus te deel! Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Brian Emmenis - Beste lugskoue in SA

Die bekende stem van lugskoue in SA, Brian Emmenis, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor lugskoue in SA en watter lugskoue as die beste aangewys is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
30 Nov 18 min

#DieGROOTBrekfis Duane Vermeulen

Duane Vermeulen het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy rugbyloopbaan, die Wêreldbeker 2023, sy besluit om op te hou speel en planne vir die toekoms. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
29 Nov 29 min