Hoe bou mens geestelike verhoudingsbande? Amelia en Hanlie vertel ons meer.

--:--
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Getuienisse uit die hospitaal se gange

Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe.
28 Jun 1 hr 18 min