Help dit om jou tassie uit te pak? Judy Plaatjies help ons besluit.

--:--
Judy Plaatjies van Coram Deo deel haar getuienis met Bertha en hoe waardevol dit is om met iemand te gesels.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Plus 50 - Wildtuin koffietafelboek van Marissa Greeff

Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die…
15 Feb 16 min

Plus 50: Hoekom moet jy 'n testament hê?

In ons nuwe insetsel Plus 50 kuiertyd, help Callie van der Merwe ons om die proses te verstaan. Nina Grundlingh deel ook wat volgende week te wagte sal wees.
8 Feb 25 min