#JouGrootKuier - Pj Powers

Loading player...
Haar stem is ikonies en as mens dink aan die grootste Rugby Wereldbeker liedjie dan kom World In Union heel eerste op. Ons gesels bietjie met PJ oor haar lewe en ook nuwe musiek wat uitkom. Ook om te help almal in die Bok gees te kry n splinternuwe dans weergawe van World In Union wat sy vir ons opvoer.
20 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min