Wat is verhoudingsbande?

--:--
Watter rol speel verhoudingsbande in jou en jou kinders se lewe? Amelia St Ledger Denny en Hanlie Boshoff van Tiqvah narratiewe terapie deel met ons die waarde van verhoudingsbande.
17 Aug 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Getuienisse uit die hospitaal se gange

Mariette Loubser kuier saammet Bertha le Roux-Wahl rondom Sy genade en liefde vir Sy kinders. Sy deel ook haar hart met getuienisse uit die hospitaal se gange en haar lewe.
28 Jun 1 hr 18 min