#DieGrootTrek - Diensplig ('n Boek deur Anlia Heese)

Loading player...
'n Hele generasie se jong mans moes diensplig doen, en alhoewel dit vir sommiges die beste tyd van hulle lewens was is dit nie die geval vir almal nie. Anlia Heese het met veterane gesit wat hulle stories met haar gedeel het en dit toe vasgevang in hierdie boek.
5 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min