#DieGrootTrek - Burgermeester Cilliers Brink Augustus Inloer

Loading player...
Hy is 'n man van sy woord. Burgermeester Cilliers Brink het weer kom inloer om te gesels oor die uitdagings wat Pretoria op die oomblik beleef met al die stakings en ook wat ons plaaslike regering doen om dinge reg te ruk en soveel waarde as moontlik aan die belasting betalers te gee.
11 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min