#GROOTtrauma - 19 Julie 2023: Ons psige na Covid-19, hoe gaan dit?
--:--
Psigiater en mediese direkteur van Visa Kliniek, Dr Jerry Bezuidenhout gesels oor hoe dit tans gaan met ons psige, twee jaar na Covid-19.