'n Eerlike gesprek oor verslawing aan pornografie

--:--
My man was vir jare verslaaf aan pornografie wat later gelei het tot 'n buite egtelike verhouding. Ek was so verlore en gebreek. Ons het by selgroep aangesluit en nadat hy by 'n mannekamp was het hy dit opgegee. Nou sien ek weer dat hy na hierdie goed kyk en dit breek my van binne inn stukkies. Wat doen ek, praat ek met hom of moet ek steeds net bid. Hoe bid ek dan?
18 Jul 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

2nd April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
2 Apr 49 min

9th April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
9 Apr 49 min

16th April 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
16 Apr 47 min

26 Maart / March 2024 Skriftuurlik / Scriptural

Baie welkom by nog n uitgawe van Skriftuurlik waar ons saam met jou ons geliefde luisteraar die skrifte ondersoek na antwoorde op moeilike vrae waarmee ek en jy moontlik daagliks mag sukkel. So bly gerus ingeskakel vir die volgende uur waar ons getrou aan die opdragvan die Skrifte Handelinhe 17…
26 Mar 48 min

12 Maart / March Skriftuurlik / Scriptural

12 Mar 52 min