#DieGrootTrek - Mej SA Finalis Natasha Joubert

Loading player...
Na sy die eerste keer deelgeneem het aan Mej SA en toe gestuur is na Mej Heelal het Natasha terug gekom en moes sy baie emosies deurmaak. Onder andere depressie en angs wat sy nie geken het voorheen nie. Sy vertel ons meer van hoe sy dit hanteer en ook hoekom sy gevoel het sy wil 'n 2de keer deelneem.
6 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min