#DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Laerskool Elarduspark - Hoof - Mnr. Toy Human

--:--
Hoof van Laerskool Elarduspark, Mnr. Toy Human, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
9 Jun 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes