Wat jy moet weet - Skildklier probleme

Loading player...
Op wêreld skildklier dag vertel Annelie wat jou skildklier is, wat die simptome van 'n onder of ooraktiewe skildklier is en hoe dit getoets en behandel kan word
25 May 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min