#DieGrootTrek - Dag in die lewe van - Boer (Werner Boshoff)

Loading player...
Ons weet met al die uitdagings in ons land dat die mense baie swaar kry. Maar wanneer laas het jy gedink wat die boere deurgaan. Ons gesels met Werner oor wat dit vat om in vandag se tyd n boer te wees, die uitdagings daarvan en ook hoe jong mense betrokke kan raak in boerdery.
15 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min