#DieGrootTrek - SA Weerdiens

Loading player...
Me Jackie Modika van die Suid-Afrikaanse weerdiens kom kuier by ons vandag en help ons beter verstaan hoe die weer en weervoorspellings werk. Doepie wou graag weet of hulle net by die vensters uitkyk en besluit wat die weer is maar blykbaar is daar baie wetenskap agter die hele storie.
11 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min