Alice Smith roeping na Rusland

--:--
Alice vertel van haar Redding en roeping na Rusland en haar liefde vir die Russe
19 Feb 2023 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Cees en Marieka werk onder vlugtelinge in Europa

Hulle vertel van hulle werk om kerke te mobiliseer om uit te reik na vlugtelinge in hul omgewing. Cees vertel ook van 'n vlugteling wat Jesus gevind het. Hulle werk onder vlugtelinge van Turkye, Marokko, Iran, Afganistan, Jemen en Sirië.
2 Jul 2023 27 min

Cees en Marieka werk onder Midde-Oosterlinge in Europa.

Cees en Marieka vertel van hulle seun en van hul werk in Europa. Hulle het 'n seun verloor en het 'n gestremde seun waardeur hulle juis kontak kan maak met vlugtelinge. Hulle mobiliseer kerke om vlugtelinge te bereik.
25 Jun 2023 24 min

Cassie Carstens gesels oor The World Needs a Father

Die wêreld is vol van mense wat nooit die voorreg gehad het om in 'n gelukkige huisgesin groot te word nie. Ons ontdek ons identiteit in ons huisgesin. Elkeen van ons het nodig om regtig te verstaan hoe ons veilig en gelukkig in ons gesin ons identiteit kan ontwikkel. Die…
18 Jun 2023 27 min