
#DieGROOTBrekfis Anim Swart - Race the Planet
--:--
Anim Swart, die eerste persoon en ook die oudste persoon wat die 5-grootste woestyne in die wêreld gehardloop het en dit boonop nog gewen het! Die woestyne sluit in: Georgia, Atakama, Namibie, Antartica en Finland. Dit is ‘n ongelooflike storie van iemand wat net nie wou opgee nie, selfs nadat sy geval en haar hand in Anartica gebreek het asook haar hamstring seergemaak het. Luister gerus weer hier as jy die gesprek gemis het,