#DieGrootTrek - Thys van Zyl (Everest Wealth) April Inloer

Loading player...
Altyd 'n plesier as die man kom kuier. Thys van Zyl van everest wealth bespreek bietjie finansies. Ons fokus bietjie meer op 'n langtermyn uitsig en hoe jy nou al kan begin pelan om seker te maak jy en jou kinders het alles wat julle nodig het oor 10-15 jaar van nou af.
25 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Met Anzelle as die nuutste deel van Rooksein het hulle kom kuier by Doepie en Nina om te gesels oor die nuwe dinamiek in die band en ook hulle nuutste enkelsnit!
16 Mar 19 min