#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Hypnoterapeut

Loading player...
Soms kan mens jare lank soek aan die antwoord om jou te help met trauma of angstigheid en ander toestande waarvoor mens berading kort, maar het jy al ooit gedink aan Hypnose? Ons gesels vandag met Tim Surman oor die voordele en ook mispersepsies van Hypnose.
24 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min