#DieGrootTrek - GPF en Gemeenskapveiligheid projekte wat werk.

Loading player...
Baie mense het al gehoor van die GPF (Gemeenskap Polisiering Forum) maar verstaan nie presies wat dit is wat hulle doen nie, en ook nie hoe om betrokke te raak nie. Ons gesels Met Chris De Kock oor die GPF en ook met Andrew Van Den Berg van die LGE in lynwood wat moeg was vir misdaad in hulle gemeenskap.
20 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min