#DieGrootTrek - Liezel van Intiem & Nina bespreek (Alweer nie swanger nie)

Loading player...
Dit is die realiteit vir soveel dames daar buite. Jy wil graag n gesin begin en jy sien uit na kinders, maar jy sukkel om swanger te raak. Nie net sit dit n tol op jou verhouding met jou better helfde nie maar ook mense om jou en dit kan jou sielkundig ook skade maak. Die gesprek was baie nader aan die program as wat baie mense geweet het en Nina deel haar storie oor hoe sy een van die dames was was gesukkel het om swanger te word.
4 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min