#DieGrootTrek - Dag in die lewe van Mpho Kwena (Lugmag)

Loading player...
Het jy al ooit gewonder of die Suid-Afrikaanse lugmag steeds bestaan? Hoeveel van ons vliegtuie is steeds in werking en wat presies doen die lugmag. Mpho is 'n kommunikasie beampte vir die lugmag en sy vertel ons meer van wie kan betrokke raak, wat die stand is van sake by ons lugmag en of Doepie uit een van hulle vliegtuie mag spring.
3 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min