#DieGROOTBrekfis - #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES - Hoof - Mnr. Frik Greyling

--:--
Die Hoof van Laerskool Pierneef, Mnr. Frik Greyling het tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending met Ruben en Charonike gesels oor die skool. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
17 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Adv. Glynnis Breytenbach

Adv. Glynnis Breytenbach het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel gesels oor die Thabo Bester saga en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Jun 26 min