EPISODE 5 - 12 MAART 2023 - Hoe mense in die antieke tye gedink het oor gesondheid en medisyne.
Loading player...
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor mense in die antieke tye gedink het oor gesondheid en medisyne. Hulle verduidelik hoe het dokters gewerk, operasies gebeur en wat Bybelse mense gedink het oor medisyne. Hulle deel ook in hierdie episode ’n paar interessante feite oor die Bybel en navorsing. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae.