#DieGrootTrek - Dr. Wladyslaw Altermann oor Natuur Rampe

Loading player...
Die laaste paar weke het ons ongelooflike reen en vloede gesien. Daar is ook aardbewings en tornados in die nuus bespreek. Dr. Altermann het met ons gesels oor wat al hierdie toestande veroorsaak en of die mensdom blameer kan word daarvoor asook hoe ons dit kan verbeter vir die volgende generasies.
21 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min