#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Lugwaardin - Daniella Milani)

Loading player...
Daniella is al vir die laaste 8 jaar n lugwaardin en kan ons meer vertel van wat presies agter die skerms aangaan voor ons op n vliegtuig klim. Dit is nie net altyd glitz and glamour nie en soms moet hulle goed doen wat buite hulle karakter val, maar steeds word dit met n glimlag gedoen om die beste vir hulle kliente te gee.
20 Feb 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min