Spreeklewe - Jesus eet saam met die tollenaars

Loading player...
Lukas 5:27-32 vertel die verhaal van Levi die tollenaar. Jesus het gekom vir die tolenaars en sondaars. Ons moet pasop om nie die tipe gelowiges te word wat net meng met mense wat ons goed genoeg ag nie. Ons werk as gelowiges is juis om saam met die swakstes, die ongelowiges, die "nie aanvaarbare" te eet. Om vir hulle Jesus se hande en voete te wees vir die mense wat die gemeenskap oordeel en nie om te oordeel nie. Ons moet hulle die weg, die waarheid en die lewe wys.
15 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min