Oppinuus - Tiere in aanhouding en die wetgewing rondom dit

Loading player...
Annelie gesels met Elize Parker van Four Paws en Adjunk-Direkteur generaal van Biodiversiteit en Bewaring van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omegewing, Flora Mokgohloa, oor die wetgewing en probleme rondom Groot Katte soos Leeus, Tiere, Luiperds en Jagluiperds in aanhouding.
6 Feb 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min