#DieGrootTrek - Joan Booysen

Loading player...
33 jaar gelede het Joan ontsnap uit die huis van Gert Van Rooyen. 'n Koelkop 16 jarige meisie het dit reg gekry om haarself uit die situasie te kry. Joan vertel vir ons hoe sy die trauma hanteer en wat sy vandag vir ander mense vertel om hulle ook deur moeilike omstandighede te kry.
26 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min