#DieGROOTBrekfis - Korrupte verkeerspolisie

--:--
Privaat speurder, Mike Bolhuis en Burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid vir die Tshwane-metroraad, Grandi Theunissen, het vanoggend op Die GROOT Brekfis kom gesels oor die stand van korrupsiesake in die Tshwane-metropolisie (TMPD) en hoe jy jouself kan beskerm.

Theunissen het ook nommers gedeel, wat die publiek kan gebruik vir enige TMPD klagtes.

083 657 2998
012 358 7095

Ondersoekbeamptes wat 24/7 beskikbaar is:

083 437 7987
081 507 5052

Let wel: Slegs van toepassing op TMPD (Tshwane-metropolisie) klagtes.

Luister gerus na die volledige onderhoud:
2 Feb 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Die Miljoen Rand Idee

Thys en Riaan van Everest Wealth het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom gesels oor hulle nuwe TV Program, "Die Miljoen Rand Idee". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
11 Apr 10 min