#DieGROOTBrekfis Dirk Herman, Bestuurshoof van Solidariteit.

--:--
Solidariteit sê dat die 18,65%-kragtariefverhoging niks anders is as ʼn beloning vir Eskom se wanprestasie nie. Eskom kry basies die groen lig om met sy wanbesteding en korrupte aksies voort te gaan om kaders onder die dekmantel van SEB te verryk, terwyl verbruikers aanhoudend aan die kortste end trek. Solidariteit het ʼn veldtog van stapel gestuur om Eskom vry te stel van swart ekonomiese bemagtiging.
31 Jan 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis - Dozi oor nuwe musiek

Dozi het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe musiek, die liefde, en sommer 'n hele paar wyshede gedeel ook. Luister gerus weer hier.
28 Feb 29 min