#JouGrootKuier - Dozi

Loading player...
Met die Theuns Jordaan tribute show wat vinnig nader kom het een van sy vriende en kunstenaars wat sal optree by die show by ons kom kuier. Dozi maak al jare lank musiek en elke Suid-Afrikaner ken hom, ons vind uit wat volgende is vir sy sang loopbaan en wat ons kan verwag by die Theuns Tribute Show.
20 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Peptides, Veilig of nie?

Dr Riekie Smit gesels vandag met Doepie en Nina oor die "Peptides" wat nou ongelooflik gewild is onder mense wat gewig wil verloor. Die woord is op almal se lippe, maar wat is dit en kan dit jou skade maak?
19 Mar 23 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Rooksein

Met Anzelle as die nuutste deel van Rooksein het hulle kom kuier by Doepie en Nina om te gesels oor die nuwe dinamiek in die band en ook hulle nuutste enkelsnit!
16 Mar 19 min