Wat jy moet weet oor Kader Ontplooiing

Loading player...
Annelie praat met die politiek ontleder Prof Andre Duvenhage van Noord Wes Universiteit oor wat Kader ontplooiing is en hoe dit ons raak
23 Jan 2023 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨ Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel…
13 May 29 min