Nuwe Krag van God is onuitputbaar - Johann Els

--:--
Efesiërs 3:16-19
Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.
11 Jan 2023 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

God ons toevlug - Johann Els

Psalm 46 Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie, al gee die aarde pad, al skuif die berge…
19 Feb 20 min