#DieGrootTrek - Liezel van Intiem (10 Huweliks noodsaaklikhede)

Loading player...
Dink aan jou verhouding as jy wat op n eiland vas sit en jy kort n "Survival kit" om dit deur te maak. Liezel van Intiem kom kuier vroeg in die nuwe jaar om te gesels oor alles wat jy in die kit gaan kort en die 10 noodsaaklikhede vir elke verhouding om seker te maak dat jou verhouding nie net oorleef nie maar sal floreer in 2023.
10 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ivan Roux

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit wat luisteraars reg in die hart tref. Met sy kenmerkende diep stem & innige lirieke lewer hy ’n roerende ode aan onvoorwaardelike liefde, getrouheid en diepe verbindings wat enige storm kan weerstaan.
28 Aug 15 min

#OntbytMetDoepieEnNina - FAK & Staatsteater herlewing

Onss gesels met FAK en Staatsteater verteenwoordigers oor 'n nuwe historiese samewerkingsooreenkoms tussen die FAK en die Suid-Afrikaanse Staatsteater om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut op die Staatsteater se verhoë te vestig.
31 Aug 19 min