#DieGROOTBrekfis Braam du Toit (Jong Gé)

--:--
Braam du Toit het oor Desember saam paar vriende by die see gekuier. Hulle het besluit om vir Braam by die plaaslike inkopiesentrum in te stuur om 'n liedjie van Gé te sing. Die video het soos 'n veldbrand versprei en hy het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om oor dit te gesels. Luister gerus weer hier.
11 Jan 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Ian Cameron

Ian Cameron, Voorsitter van die Portefeulje komitee oor Polisie, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe rol. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 26 min