Lunch Punch: Marko Vorster oor sy rol in Showmax se Donkerbos

--:--
Marko Vorster oor sy rol in Showmax se Donkerbos.
23 Nov 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: Sonja Herholdt oor Sonja in Konsert

Sonja Herholdt maak op Sondag 8 Oktober 2023 haar debuut-buiging by die Atterbury Teater met ‘n solo-vertoning wat bestaan uit van haar bekende en ander immergroenliedjies in Afrikaans en Engels. Op sommige van die liedjies begelei Sonja haarself op klawerbord en maak ook gebruik van agtergrondmusiek. Die program het ‘n…
29 Sep 31 min

Lunch Punch: West se Ernie Bates, Mac Young en Hugo Hewitt in Atterbury Kollig

Die Amerikaanse countrylegende Charley Pride het een keer opgemerk: “It isn’t reasonable to expect that everyone in the world is a country music fan.” En toe met ‘n glimlag bygevoeg: “Not yet, anyway.” Aanhangers van countrymusiek en musiekliefhebbers in die algemeen kan gerus notisie neem van West, die treffergroep bestaande…
22 Sep 6 min