Heidi Mollentze deel haar reis van herstel na haar uitdaging met alkohol.
--:--
Heidi Mollentze deel hoe sy die uitdaging van alkolisme kon oorwin, asook watter rol haar ouers, vriende en geloof daarin gespeel het.